Die begin

Watter ses boeke gaan ons kies om in die twaalf maande van 2008 te lees?

Voorstelle vir leeslys van 6:

1.  Etienne Leroux – Silberstein-trilogie OF net een van hulle.

2.  Anna M. Louw – Kroniek van Perdepoort.

3.  André P. Brink – ‘n Droë wit seisoen OF Hou-den-bek.

4.  Chris Barnard – Moerland.

5.  Elsa Joubert – Die swerfjare van Poppie Nongena.

6.  Ettiene van Heerden – Toorberg.

7.  Jan Rabie – Die groot anders-maak.

8.  Karel Schoeman – ‘n Ander land.

Met watter een gaan ons begin? Oftewel, watter een is die maklikste / kortste??

Advertisements
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.

One Response to Die begin

  1. cornelle says:

    Hallo julle. Ek het solank die 839.3635’s gaan deursoek by ons literatuurafdeling. Daar is natuurlik in oorvloed. As julle ooit sukkel om ‘n Afrikaanse boek te kry, laat weet, dan neem ek uit en pos vir julle.

    Ek het nou nie vreeslik gesoek na aanvullingsmateriaal vir die boeke op die lys nie, maar het wel vinnig in die rak die volgende gekry:
    Leroux ABC deur Johann Johl; Bronnegids: Etienne le Roux; en Enkele sikliese aspekte in die Welgevonden-trilogie.

    Sien uit na die finale lys!

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s