Monthly Archives: January 2008

‘n Saterdag by die viswaters

My opskrif gaan snaaks klink sodra julle sien wat ons actually gevang het… Ek wil eers sê dat Wilmarie by Lim0 aansluit, so ek het darem ‘n maatjie wat saam met my kan gaan boek ‘bespreek’.  Sy wil egter elke … Continue reading

Posted in Bloemfontein | 3 Comments

Colette met Poppie

Wow, dit het my ‘n rukkie (soos in amper ‘n uur) en ‘n trippie deur FAQ’s gevat om die foto gelaai te kry – trots op myself. Let op Colette se appropriate accessories… Ons het wraps geeet – ek bacon, … Continue reading

Posted in Boek 1 | Leave a comment

Boek 1 – Poppie

Hier gaan ons! Ek en Colette het die eerste boek gefinaliseer: Die swerfjare van Poppie Nongena deur Elsa Joubert. Redes vir die keuse: 1. Annie het dit al gelees en geniet – as sy kan, kan ons. (Watch out vir … Continue reading

Posted in Boek 1 | Leave a comment