Boek 1 – Poppie

Hier gaan ons! Ek en Colette het die eerste boek gefinaliseer: Die swerfjare van Poppie Nongena deur Elsa Joubert. Redes vir die keuse:

1. Annie het dit al gelees en geniet – as sy kan, kan ons. (Watch out vir ‘n comment van haar oor die boek.)

2. Ons begin by ‘n bekroonde vroueskrywer.

3. Ons het al ‘n kopie van die boek.

Dit lyk of die Silbersteins volgende sal wees, dan moontlik Kroniek van Perdepoort en Toorberg as twee plaasromans. Maar eers Poppie met die deadline van die einde Februarie. Gelukkig het ons 29 dae hierdie jaar…

Die eerste amptelike vergadering van LIM0 was by die Brazilian coffee shop in Sunridge Village en ons het meestal onderwys shop gepraat: oor nuwe kollegas, ou kollegas, en the lunacy of the DOE… volgende keer sal meer literer wees!

Advertisements
This entry was posted in Boek 1. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s