Monthly Archives: March 2008

Klaar met Poppie

Okay, dis al ‘n paar weke terug wat ek klaar was met haar, maar kom om een of ander rede nie sover om daaroor te skryf nie… Hou van die nuwe agtergrondontwerp en hopelik sal Colette ons in cyberspace join, … Continue reading

Posted in Boek 1 | Leave a comment

Poppie se opvolg

Ek weet, die helfte van ons het seker nog nie Poppie klaargelees nie (ek), maar ek is sterk oppad om dit klaar te maak.  Sy moes net eers terugstaan vir LIN618 (linguistiese teorieë) en LIN698 (kritiese linguistiek).  Maar altwee take … Continue reading

Posted in Boek 1 | Leave a comment