Monthly Archives: May 2008

Tannie Marie se besoek

Wat great was van Tannie Marie se road trip: sy het dit gedoen ten spyte van almal se besware en waarskuwings – alleen, self bestuur, duisende kilometers, sonder om iets oor te kom, sonder om aangeval, beroof of vermoor te … Continue reading

Posted in Algemeen | 1 Comment

Chocolote chip cookies

Verskoon die Engels: Preheat oven to 190C. 1 cup butter 1 cup white sugar 1 cup brown sugar 2 teaspoons baking powder 1 teaspoon salt 2 teaspoon vanilla 2 beaten eggs (just with fork) 2 and a half cups flour … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

Nog steeds nie begin lees aan die Silbersteins nie…

Maar ek het ‘n goeie verskoning of twee gereed: Werk – ja, almal werk maar hierdie week was ek SAANS ook by die skool! Shock! Horror! Also known as Mr & Miss Linkside… En ek het iets anders gelees: Nie … Continue reading

Posted in Boek 2 | 1 Comment

Nog botaniese prentjies wat niks met Afrikaanse Letterkunde te doen het nie

Aalwyne voor Framesbyplein – lyk soos kerse met kandelare: Van naby – kyk die pers/ blou punte: Gladioli in Ma se tuin. Als wat geel, oranje en rooi is blom nou.

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

Silbersteins nog nie hier nie

Uhm, ek blameer kalahari.net — wag nog dat my Silberstein-trilogie afgelewer word. Hier is solank ‘n mooi prentjie van blomme:

Posted in Boek 2 | Leave a comment