Tannie Marie se besoek

Wat great was van Tannie Marie se road trip:

  • sy het dit gedoen ten spyte van almal se besware en waarskuwings – alleen, self bestuur, duisende kilometers, sonder om iets oor te kom, sonder om aangeval, beroof of vermoor te word
  • om die waarheid te se, sy het haar selfoon verloor – en weer gevind – die land is nie vol immorele, moordadige, xenofobiese mense nie…
  • sy het ongelooflike plekke gesien, interessante (en boring) mense ontmoet en ou vriende opgesoek
  • dit was nie ‘n perfekte trip nie (het soms alleen gevoel) maar dit was wonderlik
  • sy het leemtes in haar opvoeding opgevul: van die besoek aan Orania tot die grootste teleskoop in die Suidelike Halfrond en magiese Martins uile

Hier is die stukkie van haar trip wat ons gedeel het:

Die uitsig van Barnacles se deck – heerlike weer en heerlike vis, calamari en slap tjips (met bier en wyn natuurlik).

Niemand kan stry met sulke wyse woorde nie – verniet saam met die view en die kos.

Op goeie vriende en lang afstande…

Finally, sundowners at the Beach Hotel.

Dit was ‘n lekker kuier.

Advertisements
This entry was posted in Algemeen. Bookmark the permalink.

One Response to Tannie Marie se besoek

  1. cornelle says:

    Laat daardie Parexel gebou vinnig rys!!!! Ek is heeltemal reg om saam Beach Hotel en Barnacles toe te gaan.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s