Monthly Archives: June 2008

My persoonlikheidsprobleem

Jy weet, as mens die webblad in stand moet hou en jy soek so ietsie om dit op te kikker, kan ure verbygaan wat jy nie werklik produktief is nie. Soos jul sal sien … aandag maklik afleibaar met persoonlikheidsprobleemtoetsers … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

Uitvoervrugte

Hierdie lemoene is verhoed om te emigreer na Tesco of Sainsbury’s… Die swart papiertjies waarin hulle toegedraai is, is die beste! Proudly Patensie… Op my tafel: By the way, ek is by die VYFDE dag by die Silbersteins!!!!

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment

Verjaarsdaglelies

Blomme van Ma se verjaarsdag: speel-speel met my nuwe kamera Ek gaan more aan Silbersteins begin lees. Rerig.

Posted in Algemeen | 2 Comments

Speel-speel

Sal ek dit noem?  Ek is nog nie klaar met Silbersteins.  Ek hoop nie ek maak ‘n gewoonte daarvan om die boeke 2/3-es deur te lees en dan te los nie … Het ‘n ander leemte gevul – speel.  Het … Continue reading

Posted in Algemeen | 2 Comments