Monthly Archives: July 2008

Sewe dae #1

Sewe dae is klaar.  My verkorte weergawe van hoe ek die boek verstaan, is soos volg: Onskuld beskerm die mens teen sekere kwaad en teen baie vrae.  Maar as jy nie vrae kan vra nie, dan word jy ook ontneem … Continue reading

Posted in Boek 2 | 1 Comment

Vakansieprojekte

Drank is ‘n euwel – 3 lede van LIMO bookclub (en Karlien) in een ruimte vir ‘n paar uur en praat ons oor letterkunde, of meer tot die punt, die Silbersteins? Nee, ons bespreek slap tjips! Ek blameer Cornelle en … Continue reading

Posted in Boek 2 | 1 Comment