Vakansieprojekte

Drank is ‘n euwel – 3 lede van LIMO bookclub (en Karlien) in een ruimte vir ‘n paar uur en praat ons oor letterkunde, of meer tot die punt, die Silbersteins? Nee, ons bespreek slap tjips! Ek blameer Cornelle en Karlien se cocktails.

Ek het nog nie Boek 2 klaar gelees nie maar ek het iets hierdie vakansie voltooi:

Advertisements
This entry was posted in Boek 2. Bookmark the permalink.

One Response to Vakansieprojekte

  1. cornelle says:

    Die serp lyk awesome, awesome, awesome! Net die regte wol daarvoor. Soos ek gesê het, is my Sewe dae by die Silbersteins klaar, maar ek sal bietjie later my eerste kommentaar daaroor gee. Dan sal ek die ou tesissie nadersleep sodat dit lyk asof ek weet waarvan ek praat!

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s