Monthly Archives: August 2008

Boek nommer 3

Okay ek en Colette het besluit die volgende boek is Andre P Brink – ‘n Droe Wit Seisoen. Bietjie reen hier laasweek en als wil begin groei, so was geinspireer om in die tuin te begin werk. En te messel: … Continue reading

Posted in Boek 3 | 2 Comments

Volgende boek

Okay dames, dis die 8ste maand van die jaar en ons het nog net 2 Afrikaanse boeke gelees – van letterkundige waarde in elk geval. So wat is die volgende? Andre P Brink? Of?

Posted in Algemeen | Leave a comment

My birthday

Lisa styles my hair for the big night out… NOT! And then it all fell apart…

Posted in Algemeen | 1 Comment