Boek nommer 3

Okay ek en Colette het besluit die volgende boek is Andre P Brink – ‘n Droe Wit Seisoen.

Bietjie reen hier laasweek en als wil begin groei, so was geinspireer om in die tuin te begin werk. En te messel:

My nuwe groente tuin.

Blou gif, blou krale en spieel-stukkies om die slakke weg te hou.

Advertisements
This entry was posted in Boek 3. Bookmark the permalink.

2 Responses to Boek nommer 3

  1. ck73 says:

    Is beindruk, Rialette! Wil net uiteindelik ook bydra tot Limo maak- dis dalk hoekom dit vanoggend gehaal het! Cornelle, ek soek nog serppatroon, wil my ma nog aan brei kry voor winter verby is.

  2. cornelle says:

    Colette, watter serppatroon is dit nou weer? Die een wat Ria hier op die blog het?

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s