Monthly Archives: February 2009

Fame at last!

Alles te danke aan Cornelle – ons “boekklub” se eerste buiging op die nasionale verhoog: eervolle vermelding in BoekeInsig! En benewens die vrae in die nuwe uitgawe van die tydskrif, kan jy ook ander briljante vrae onder Leemte in my … Continue reading

Posted in Algemeen | 1 Comment

En wat ‘n jaar is dit nie …

My jaar het nie regtig goed begin nie, maar soos dit vir my klink is daar min wie s’n goed begin het. Ek het wel iets geleer en dit word mooi opgesom in die woorde wat Michelle op Garth se … Continue reading

Posted in Bloemfontein | Leave a comment