Monthly Archives: March 2009

Klaar

Merkwerk is klaar (vir hierdie kwartaal…) Nou moet ek met Othello begin. Maar eers ‘n naweek van rus en slaap en eet en tv kyk en lees!

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

blou

Die volgende stap in die kombuis make-over: Yes, it’s the kitchen blues! (kan myself nie help nie) Sorry dis bietjie fuzzy maar die lig is tricky in die middag… En dit alles met ‘n eierspaan! Daar was genoeg vir bo … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment

Die handsak

En hier is die eerste handsak: Hierdie is die tweede handsak – in proses: En natuurlik die twee liefdes in my lewe: (Alle foto’s deur Michelle.)

Posted in Bloemfontein | 2 Comments

Seams to me

Ek is baie opgewonde – my kopie van ontwerper Anna Maria Horner se boek Seams to me het vandag in die pos gekom. Ek was so twee weke terug eintlik op soek na ‘n Yoga DVD omdat ek net nie … Continue reading

Posted in Bloemfontein | 1 Comment

Hairspray

Laas Vrydag “Spray-a-thon” vir Cansa by Linkside. My graad 8 -klas het entoesiasties deelgeneem. Very cute, the little midgets… Jy kan ook so ietsie van my klasversierings in die agtergrond sien.

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment

Van naby

Hier’s die teels van naby. Sal nog besluit of tweede laag verf nodig is – moet  7 dae wag vir volle hardheid. Lyk bietjie soos staalplafon??

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment

Alta se kombuis

Die teels is geverf: Die gate bo die wasbak is gestop: Die deel bo die wasbak gaan blou mosaiekteels kry (hopelik volgende naweek): Voel baie chuffed dat ons 2 girls dit kon regkry mbv common sense, hardware store raad en … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment