blou

blou1Die volgende stap in die kombuis make-over:

blou2Yes, it’s the kitchen blues!

(kan myself nie help nie)

blou3

Sorry dis bietjie fuzzy maar die lig is tricky in die middag…

blou41

En dit alles met ‘n eierspaan!

blou5

Daar was genoeg vir bo die stoof ook.

Die gordyn pla Ma nou vreeslik – moet erken, dit lyk maar vaal en verbleik teen die nuwe blou!

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to blou

  1. cornelle says:

    Wat kan ek sê? Daar is seker ‘n pragtige woord êrens om uit te druk hoe indrukwekkend ek dit vind, maar kan dit nie nou kry nie. Dit lyk perfek. Wil sommer kom skottelgoed was daar sodat ek na die mooi teëls kan staar terwyl ek dit doen!

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s