Monthly Archives: April 2009

Katedraal

Lees op die oomblik The Pillars of the Earth deur Ken Follett en dit laat my dink aan verlede jaar se kuier by die Doyles in Engeland. Die boek gaan oor die bou van ‘n katedraal in die middeleeue en … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

That potato book

It’s actually the Guernsey Literary and Potato Peel Pie Society by Mary Ann Shaffer and was enjoyed by all members of ChickLit. Josi hosted and what a spread: The refreshments had a nautical theme (we were on an island of … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

Blydskap

Het voorheen gesukkel om hierdie foto te laat verskyn. Roosmaryn koekies (want hulle maak mense bly): 125g botter (kamertemperatuur) 75ml strooisuiker (gewone suiker werk ook, maar is bietjie moeiliker om te meng – as jy voedselverwerker het, blits net gewone … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

handsak

gemaak deur Cornelle vir Rialette detail dit hang teen my kas – kyk elke dag daarna

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

blessings

hem your blessings with thankfulness so they don’t unravel 1. dit was ‘n heerlike vakansie 2. ek het ‘n werk (wat meestal lekker is…)

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

Totsiens

Ek het nodig om totsiens te sê vir ‘n paar goed: 1. Boeke-Insig – het jou vir ‘n rukkie gehad en dit was lekker. 2. Slegte gewoontes – gaan nie uitbrei nie, behalwe om te sê dat die joga DVD … Continue reading

Posted in Bloemfontein | Leave a comment