Katedraal

Lees op die oomblik The Pillars of the Earth deur Ken Follett en dit laat my dink aan verlede jaar se kuier by die Doyles in Engeland.

eng4Die boek gaan oor die bou van ‘n katedraal in die middeleeue en die karakters se lewens wat daarom verweef is.

eng1

Laasjaar was ek saam met Arina, Andrew, Shavonne, Caelynne en Ronan by die Palm Sunday diens in Salisbury Cathedral.

eng2

Die voorafgaande 2 foto’s is vanuit die Gift Shop(pe) geneem.

eng3

Dit was die begin van lente en daar was affodille oral.

eng5

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s