Monthly Archives: May 2009

Skoene

My swart winterskoene wat ek die afgelope VIER winters PAL gedra het, het die afgelope week die gees gegee… :-(. Dus MOES ek Saterdag nuwe skoene koop: Stel nommer een is ietwat informeel maar baie prakties vir die maand se … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment

Narcissus

Nie die een wat op sy eie weerkaatsing verlief geraak het nie, maar wel my beauties:   Natuurlik het Ma se groen vingers gehelp toe sy die bolle vir my geplant het.  Ek sou graag wou sê dat ek soveel … Continue reading

Posted in Bloemfontein | 1 Comment

Naweek

Partykeer begin ‘n onderwyser se naweek eers na die sport op ‘n Saterdagoggend… Ons hokkie-spanne het teen Framesby gespeel, so ek het gou oorgepop om paar foto’s te neem. Ons het hard probeer, maar… verloor. Volgende keer. Gisteraand na Coenie … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

Happy schmappy OUMA!

91! Kyk al die presente! Ja, Ouma, ons het ‘n bordjie soet&sout gestuur vir Millie en Katrina en Lena. En ou Jimmy. Ja, Ouma, daar is genoeg vir ons almal. Ja, Ouma, ons het almal genoeg gehad! It wasn’t a … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment

The Reader

Saw the movie featuring Kate Winslet, Ralph Fiennes and that amazing German boy last Saturday. So beautiful, well crafted, subtle and poignant (and the clothes were beautifully designed too!). Then had to re-read the book. “At first I wanted to … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment