Narcissus

Nie die een wat op sy eie weerkaatsing verlief geraak het nie, maar wel my beauties:

 

SANY0532

SANY0529

SANY0514

Natuurlik het Ma se groen vingers gehelp toe sy die bolle vir my geplant het. 

Ek sou graag wou sê dat ek soveel gedoen het hierdie naweek dat ek net so selfvoldaan soos ons vriend Narcissus kan wees, maar ek was nie. Gedeeltelik darem nou ook nie my skuld nie – laptop het toe virus op en roep ek die naam wat almal sou roep: Riaaaaan! Derhalwe het ek ‘n hele dag se vertaling gemis, maar ek sal vandag probeer opmaak. Verder lyk my naweek so:

Vrydag…

SANY0484

…in hierdie …

SANY0485

…volgorde.

SANY0488

Saterdagoggend:

SANY0507 SANY0504

Gisteraand was ons movieklub se eerste aand – ek was streng en het teen half elf die ander lede gedwing om die fliek te kyk. Liena het eerste keuse gehad en het ons Twilight gekyk. Sy het ons voorberei op ‘n baie kak fliek, maar ek was aangenaam verras. Het darem nie my oë gerol nie, wat ‘n bonus is. Maar as gevolg van nog ‘n mitiese knaap, Rooiwyn, kan ek nie veel verder onthou nie. Dit klink vir my asof die girls die volgende movieklub in Clarence wil hou. Moet ek verduidelik…?!

Advertisements
This entry was posted in Bloemfontein. Bookmark the permalink.

One Response to Narcissus

  1. rialette says:

    Wow, daai bolle is impressive! En die eiers ook. ‘n Travelling movie club? Dit kan werk…

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s