Skoene

My swart winterskoene wat ek die afgelope VIER winters PAL gedra het, het die afgelope week die gees gegee… :-(.

Dus MOES ek Saterdag nuwe skoene koop:

shoes 001

Stel nommer een is ietwat informeel maar baie prakties vir die maand se eksamentoesig wat voorle (baie op en af loop in die saal).

shoes 002

Stel nommer twee is ook gemaklik, maar duidelik in ‘n ander klas. Sooo mooi… my precious…

shoes 003Maak nie saak wat ek more aantrek werk toe nie, die uitrusting sal die skoene moet insluit! Ek’s mal oor die hele reeks van Tsonga.

shoes 004

Plus dit is Proudly South African! Al is dit effens duur…

shoes 005

Maar die gemiddeld vir die twee pare skoene werk heel goed uit… So R250 per paar?

shoes 006

En die paar van Pep is NIE in ‘n Chinese sweatshop gemaak nie!

shoes 007See: MADE IN SOUTH AFRICA!

Het my patriotiese deel vir die local economy gedoen.

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to Skoene

  1. cornelle says:

    ‘n Suid-Afrikaanse sweatshop…? 🙂 Love jou shoes.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s