You’ve gotten me hooked

haak1

Danksy inspirasie en instruksie van Cornelle…

haak2Moet erken, is beindruk met my retensie vermoe: kan nog onthou hoe om granny square te maak!

Die kleure het my laat dink aan markdag by die skool – onbekende graad 8 se cupcakes:

haak4

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

4 Responses to You’ve gotten me hooked

  1. cornelle says:

    Suster, as dit jou granny square in die foto is, is ek nederig…

    • rialette says:

      Now you realise the power of teaching! Dis sommer net ‘n klein bersie van oorskietwol om te oefen wat jy my geleer het maar dit staan nou stil agv eksamen. Maar wag maar, dit sal klaar kom! Ek maak prentjies bymekaar van ander “squares” (party is amper eintlik “rounds”???) wat ek wil probeer – so daar sal nog ‘n tutorial moet plaasvind as ons weer saam is!

  2. cornelle says:

    Gelukkig is sirkels net so maklik soos squares. Ek is nou besig met ‘n shawl vir Liena wat squares is met net kettingsteke en hier en daar ‘n double crochet om alles bymekaar te hou. Gaan pragtig lyk.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s