Die Scheltema-klas

Een van die weirdste goed by Linkside is dat jou registerklas jou naam dra – nikse graad 11A, B, C, D, E nie – dis die graad 11 Scheltemas. En hulle was berug in graad 8 en 9. Effens beter in graad 10. Maar nou, excellent! Van ‘n paar lede ontslae geraak (druipelinge meestal), hele paar lede bygekry deur die 2 en ‘n half jaar wat ek hulle het. En nou is hulle oulik! Ek hou 99% van die tyd van hulle. Hulle prefek hou van hulle. Niemand kla oor hulle nie.

scheltemas

Onthou, ons spandeer baie tyd saam. Ek sien hulle elke oggend ongeveer 25 minute en al hulle admin gaan deur my. En dan het ek hulle 9 uit 10 dae vir Engels (50min periode). So dis ‘n big deal dat ons nou meer van mekaar hou…

Daar gaan beslis ‘n paar leiers vir Graad 12 uit my klas kom – dalk selfs ‘n hoofleier of 2. Baie trots op hulle, want ek weet waar ons begin het!

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s