By die see

see1Vrydag was ‘n bietjie koel – koel genoeg vir baadjie en serp. Maar die res van die naweek het lieflike weer opgelewer – Sondag was warm! En Adrie het die beste houthuisie in Astonbaai gevind – mooi binne, met ‘n skottelgoedwasser! En die uitsig! En so naby die wedding venue vir Celeste en haar ouers! Kyk net al die !!!!!! – maar dit was ‘n !!!!! naweek :-).

Die huisies van die strand gesien:

see2Ons het lekker gekuier – van laat Vrydag wyn en vreemde litchi likeur tot vroeg Saterdagoggend koffie (met ‘n uitsig).

see3En wat ‘n uitsig – kan hele dag net op veranda sit en kyk:

see5Adri, Alan en ek het Saterdag by InFoods gelunch (deli / bakery / restaurant) – baie lekker; het ook geskenke en picnic-style aandete daar gekry. Gelukkig het ek DRIE keer in twee dae op die strand gaan stap – dit kanselleer alle etes uit.

see6Dankie Adri en Alan vir die lift en die rondry en die saamnooi!

see4

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s