Blomme

blom1

Bos vars blomme van my registerklas vir my verjaarsdag – het amper 3 weke gehou!

blom2

Beautiful geskenk van Colette vir my verjaarsdag – blom nog steeds en hoop ek kan dit suksesvol uitplant later…

blom3

Lente is hier en daai pak bolle wat ek van die kleintjies in Framesbyplein gekoop het (laerskool fondsinsameling) het met mening opgekom.

blom4Wit freesias was eerste.

blom5Die jasmyn en ander bolle teen die warm muur was volgende.

blom6Weet nie wat hierdie genoem word nie…

blom7Ook hierdie se naam is ‘n misterie…

blom8maar die kleure en kombinasies is beautiful.

blom9

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to Blomme

  1. cornelle says:

    Jou tuin lyk aanloklik, soos altyd. Maar ek gaan nie jaloers wees nie (ons hele grasperk is nog toe onder die rooi grond, alhoewel die gras veg om deur te kom en baie groen is), want Woensdagaand oor ‘n week gaan ek hopelik in juiste tuin sit met ‘n glasie wyn of ‘n G&T.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s