Monthly Archives: October 2009

Ladies lunch

So we lunched. Before meeting Cherry on Saturday, I went to the Boeremark for some flowers (and lunch for Riaan, who was feeling very sorry for himself, not being a lady). Eating and drinking wasn’t all I did on Saturday … Continue reading

Posted in Bloemfontein | 1 Comment

Geskenk om verlowing te herdenk

Het uiteindelik Adrie en Alan se geskenk gaan aflewer… So kan dit nou hier wys!

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment

Wat ‘n week…

As ek nog een keer die woord “prysuitdeling” hoor, gooi ek op! Dis verby, al TWEE daarvan. Het ook die matrieks se valedictory oorleef (net 3 trane weggepik – is meer verheug as hartseer op die oomblik om hulle te … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

Koedoedraai 34, Woensdagmiddag

Ek het na werk vandag weer van die oorvloed rose gaan pluk: Klara het help pluk: ‘n Gunsteling waghondplek: Saam met my in die studeerkamer terwyl ek blog: ‘n Gunsteling tyd van die dag wanneer die son in die kombuis … Continue reading

Posted in Bloemfontein | 1 Comment

Dankie Ma!

Four dishtowels from Mr Price Home magically turned into pillowcases

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

Ek het nie rose in my tuin nie

Maar daar is ‘n paar papawers… Laat my dink aan Liewe Heksie wat die Goue Roos ‘n Goue Papawer genoem het! Vanoggend was daar ‘n bye-partytjie in die pienk papawers: It was crowded! It was hot! It was happening! Ek’s … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

Baby blue

Friday we (teachers at school) had a stork tea for Cecile. She is my register class’s Afrikaans teacher and they already gave her one too! (See their blog.) So I brought 2 cheapies from Pep (in case my idea didn’t … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment