Post-vakansie

Terug van ‘n heerlike en rustige vakansie in die Baai, propvol nuwe idees, geïnspireer deur Ma en Rialette, het ek klaar weer meer handwerkprojekte op penne en naalde as wat goed is om klaar te kry. Maar dit maak my gelukkig. En gepraat  van wat my gelukkig maak:

Ek en  Riaan het gisteraand lekker geëet aan Tannie Woolies se kos. Het sommer ‘n gaar hoender gekoop (hoekom is hulle s’n altyd lekkerder as my eie?) en toe’t ek ‘n slaai gemaak (‘n Taste resep) waar jy ‘n blik lensies meng met bietjie olyfolie en suurlemoensap, Italiaanse pietersielie en sout en peper. Apart meng jy gesnyde sampioene, ook met bietjie olyfolie, suurlemoensap, sout en peper, en hierdie keer vars koljanderblare. Jy laat staan so rukkie en meng dan alles saam. YUM.

Advertisements
This entry was posted in Bloemfontein. Bookmark the permalink.

One Response to Post-vakansie

  1. rialette says:

    Jaloers op die rose… lyk cool met die aalwyn. Ouma sal daai kniekombersie moet vashou, wil dit al klaar steel 🙂

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s