Vrydagaand

Het te lekker gekuier gisteraand. Wilmarie, Lambertus en Karlien was my proefpersone vir ‘n paar disse wat ek oorweeg vir Nuwejaar. Het nooit foto’s geneem van die vis-dis nie (blameer die wyn), maar dit was heerlik – gekrummel in ‘n mengsel van broodkrummels, suurlemoenskil en klapper, saaam met ‘n suurlemoen en caper mayo. Hier is ‘n paar foto’s van die aand:

Dan moet ek ook net bietjie brag met my rose, maar ek weet nie hoe om aparte galleries in WordPress in te sit nie. Is ook nie besonder lus om te sit en sukkel om dit reg te kry nie, derhalwe sal ek ‘n aparte post daarvoor maak.

Advertisements
This entry was posted in Bloemfontein. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s