Koedoedraai 34, Woensdagmiddag

Ek het na werk vandag weer van die oorvloed rose gaan pluk:

Image0006

Image0015

Image0019

Image0017

Image0018

Klara het help pluk:

Image0007

Image0002

‘n Gunsteling waghondplek:

Image0016

Saam met my in die studeerkamer terwyl ek blog:

Image0023

‘n Gunsteling tyd van die dag wanneer die son in die kombuis skyn:

Image0020

Ek moet darem iets wys wat ek gehekel het. Hierdie is geïnspireer deur Lucy van Attic24:

Image0011

Riaan se basaar kerrie-en-rys het die aand goed afgesluit:

Image0013

(Al die foto’s is met my nuwe foon geneem – glad nie goeie kwaliteit nie, maar ten minste kan ek weer foto’s neem en stuur met my foon.)

Advertisements
This entry was posted in Bloemfontein. Bookmark the permalink.

One Response to Koedoedraai 34, Woensdagmiddag

  1. rialette says:

    You’re having some LOVE from your garden! Riaan lyk cute met kort hare 😉

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s