Wat ‘n week…

As ek nog een keer die woord “prysuitdeling” hoor, gooi ek op! Dis verby, al TWEE daarvan. Het ook die matrieks se valedictory oorleef (net 3 trane weggepik – is meer verheug as hartseer op die oomblik om hulle te sien gaan). Twee matrieks het my dag gemaak deur spesiaal na my te kom en my te bedank vir 3 jare se struggle. Tussen al die drukkies en dankies van die ander was dit spesifiek en persoonlik – en meer werd.

Lisa het ook ‘n woeste week gehad.

lisaBly sy is uit die hospitaal en hoop dit was net erge bronchitis (nie asma…).

wihan

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s