40 days!

alta1So – Ma het nog net 40 slapies skool oor!!!!

alta2Super maklike kolwyntjie (love that word!) -resep uit ‘n Sarie-Kos. Nie eers 10 minute om aan te maak nie en binne 15 minute gaar! Nog nie geproe nie, maar deeg was lekker toe ek bak uitgelek het…

Ina Paarman versiersuiker met piping bag & nozzle included – Ma het die versiering oorgeneem want al waarin ek belang gestel het, was die cupcake toppers:

alta3I am a bit obsessed fascinated by the idea of these little signs and banners on a little cake:

alta4Het die ekstras met Annie na die bure gestuur – bietjie flikflooi help altyd! Die mooistes met die “forty days” banners op gaan more saam met Ma skool toe vir haar maatjies šŸ™‚

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to 40 days!

  1. cornelle says:

    Hou baie van die kolwyntjies. Bly om te hoor jy kry icing kit met piping bag by. Ek wil eintlik een van daai piping goed he wat jy koekie-vorms mee uit-squeeze. Dink die Baking Tin gaan ‘n besoek van my kry vandag.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s