Monthly Archives: January 2010

Hayley van Wyk

Is she not beautiful? Especially Polaroid-stylie.. Advertisements

Posted in Bloemfontein | 2 Comments

More Meander

Still at Hilton Station Friendly doggy Inside the little museum Honda Jazz – our ride = very comfortable and quite economical! Midmar Dam Vroeg by die sjokolade plekkie gestop. Geen foto’s binne toegelaat. Heerlik, heerlik, heerlik… R80 se sjokolade later … Continue reading

Posted in Algemeen | Leave a comment

Midlands Meander

Die grootste deel van die Natal vakansie was HEERLIK, veral die eerste dag in die Midlands Meander. Eerste aand in Hilton geslaap, net buite Howick. Beautiful, het ons baie aan Ierland laat dink (reen, mis, BAIE groen, narrow country lanes). … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment

Nuwe Jaar 2010

Was om 04:50 wakker – shock! Horror! Dit reen! Is bly dit reen, het gebid vir reen, maar RERIG! Daar is TWINTIG mense oppad vir lunch en ons het die tuin nodig – droog!!! Gelukkig het ons nie plan B … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | Leave a comment