Midlands Meander

Die grootste deel van die Natal vakansie was HEERLIK, veral die eerste dag in die Midlands Meander.

Eerste aand in Hilton geslaap, net buite Howick. Beautiful, het ons baie aan Ierland laat dink (reen, mis, BAIE groen, narrow country lanes).

Uitsig van ons luukse verblyf – kan nie glo die N2 is skaars ‘n kilometer agter daai bome nie.

Ons gasvrou se tuin was pragtig.

Dit het gereen van ons geland het tot die volgende oggend, maar dit was nogal verfrissend vir ons droogte-geaffekteerde siele… Maar net na ek vir Ma ‘n sambreel gekoop het by die General Dealer

het dit natuurlik opgehou reen!

Die Hilton stasie is nou ‘n museum en ‘n kwekery.

Jy kan sien daar is baie water in Natal…

Daar sal binnekort meer (baie meer!) foto’s volg…

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s