Sedgefield 2

Sunette probeer haar eerste oester. Let op die ou oom daar langs haar – ken hom van geen kant af nie… Hy hou die spulletjie fyn dop, want hy’t al gehoor wat gebeur as vrouens oesters eet!

Hierdie kunswinkel verkoop van klassieke kuns tot Afrika kuns tot… bande?

Ek kan nie besluit of ek van hierdie “klippe” hou of nie. Sal hulle nie in my tuin kan sit nie, sal onder oerwoud verdwyn.

Sal ook maar nie ‘n “faith” of “forgive” klippie in my kantoor hou vir ‘n papiergewig nie – wil nie ‘n kind gooi of slaan met geloof of vergiffenis nie! Ek sal die kersboom vat!

Ek hoop hierdie foto inspireer Cornelle om die lino te begin sny en druk…

Kandelare in deel van die uitstalruimte wat ‘n mens blykbaar ook kan huur vir funksies.

En ‘n geroeste snoeisker word deel van ‘n potplanthouer:

Die trippie is afgesluit met ‘n besoek aan ‘n boetiek wynlandgoed.

So chic!

Aah… champagne!

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to Sedgefield 2

  1. cornelle says:

    Jou vrees om een van die skoolkinders te gooi met ‘faith’ of ‘forgive’ laat my dink aan BA in die A-Team movie wat op sy een hand ‘n tattoo het wat sê: PITY en op die ander hand sien jy later: FOOL. Shweet.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s