Prysuitdeling

Die beker vir die vrou wat die meeste “please call me”s in EEN dag van haar kinders ontvang, gaan aan…

Annie Sindelo!

En die beker vir die ouma wat AL haar kinders, kleinkinders, agterkleinkinders, aangetroudekinders en enigemoontlikekinders se verjaarsdae onthou en hulle so vroeg as moontlik bel, gaan aan…

Poppie Botha!

(Annie het ‘n paar bekers vir my begin spit&polish vir volgende kwartaal se prysuitdelings.)

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s