Tulpe

Woolworths op die oomblik die mooiste lente blomme, insluitende tulpe.

Gewoonlik koop ek nie tulpe nie, al is dit een van my top 5 gunsteling blomme. Dis te duur. Maar hierdie was 9 vir R60 rand – dis onder R10 een!

En hulle het lank gehou.

En hulle het soos heuning geruik.

En hulle het sooooo mooi gelyk in elke stadium, van bot toe tot los oop.

Ek kan verstaan hoe fortuine gemaak en verloor kon word op hierdie bolplante.

Hier is deel van ‘n tweede bos hierdie week saam met geel ranonkels (ook van Woolies – R35 ‘n bos!!!).

Hulle maak my gelukkig elke keer as ek hulle sien.

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s