Monthly Archives: November 2010

My tuin November 2010

Die St Joseph lelies het hulle harte uitgeblom soos gewoonlik. Als nou af na die vreeslike winde. Dit gaan altyd so gou verby. Twee goed maak my bly in die foto hierbo: my TUINSTEL en die blokke met pennyroyal so … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | 3 Comments

WiP vir Ma

Het hierdie granny squares in Septembervakansie begin – rondgespeel met oorskiet Family Knit van Elle en van die sybokhaarwol wat ek in Sedgefield gekoop het. Ma hou toe baie daarvan (Pa ook) aangesien die kleure by hul slaapkamer pas… so … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment

Nanny MacPhee is klaar – ek dink…

Dit hang oor ‘n stoel in my sitkamer – pas mooi in – tot dit weer winter is en koud genoeg om hopelik te gebruik. Die kombers is al ‘n rukkie gelede klaar en ek hou daarvan want 1. die … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment