Nanny MacPhee is klaar – ek dink…

Dit hang oor ‘n stoel in my sitkamer – pas mooi in – tot dit weer winter is en koud genoeg om hopelik te gebruik.

Die kombers is al ‘n rukkie gelede klaar en ek hou daarvan want

1. die kleure is briljant

2. dis die eerste granny square kombers wat ek aanmekaar gehekel het (niks aanmekaar werk nie – YES!)

Die deel waarvan ek nie hou nie is die rand.

Wel, ek hou van die rand maar  die “I made it up as I went along” metode is gevolg, met die gevolg dat daar bietjie van ‘n opstaan-effek is waarvan ek nie so baie hou nie.

Een van 2 goed gaan gebeur: dit gaan vanself regkom omdat dit plat gedruk word deur die stoelkussing… optimisties maar onwaarskynlik.

Of… gaan dit later lostrek en fix. Dalk as my suster kom kuier en kan adviseer??

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to Nanny MacPhee is klaar – ek dink…

  1. cornelle says:

    Verseker! Ek het klaar maklike en vinnige oplossing vir jou – lostrek, ja, maar minder werk vir net so breë rand soos wat jy nou het. Dit is in elk geval ‘n pragtige kombers en lyk uber nice in jou sitkamer.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s