WiP vir Ma

Het hierdie granny squares in Septembervakansie begin – rondgespeel met oorskiet Family Knit van Elle en van die sybokhaarwol wat ek in Sedgefield gekoop het.

Ma hou toe baie daarvan (Pa ook) aangesien die kleure by hul slaapkamer pas… so nou is dit bestem om ‘n lang, redelik nou bersie vir hul  bed se voet te wees.

Die sybokhaar is bietjie min, so word aangevul met ander bits & pieces. Werk staan egter stil op oomblik weens merkwerk…

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to WiP vir Ma

  1. Pingback: Lack of focus | Leemte in my opvoeding

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s