My tuin November 2010

Die St Joseph lelies het hulle harte uitgeblom soos gewoonlik. Als nou af na die vreeslike winde. Dit gaan altyd so gou verby.

Twee goed maak my bly in die foto hierbo: my TUINSTEL en die blokke met pennyroyal so netjies gesny (dankie Pa).

Die daglelies blom hulle harte uit – al weke lank. Ek dink agv die droogte voel hulle dis ‘n kwessie van lewe en dood, letterlik. Maak my bly elke oggend as ek my slaapkamergordyne wegtrek en hulle sien.

Mamma Eendjie: “Kinders! Kom nou dadelik boontoe! Ek praat nie weer nie!”

Sussie Eendjie: “Nog net 5 minute! Asb!”

Let op die voete op die tafel… Aahh…

‘n Bietjie liefde van Mr Price Home…

Hoe kan jy dit weerstaan???? Kyk van naby:

Oeps. Jy sal maar jou kop skuins moet draai vir die volle effek – te lui om dit te fix!

Derde enetjie is ‘n aalwyn met SA plekname op.

Kan nie wag vir Desember dae wanneer ek daar gaan lees, hekel, borduur, eet, slaap, dink, nie-dink nie…

 

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

3 Responses to My tuin November 2010

  1. cornelle says:

    Ek wil asseblief saamsit!!

  2. adri says:

    Groen vir kussings, tuin – de lot! Desember hekel ons seker buite? 🙂

  3. rialette says:

    Tuin nou so droog. All I want for Christmas is RAIN.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s