As Oktober die mooiste, mooiste maand is…

…dan weet julle wat dink ek van November! Ek sien reikhalsend uit na die vakansie en tel die dae af. Ek is ook oortuig daarvan dat die tyd wat ek nou verby wens nie die vakansiedae vinniger gaan laat verbygaan nie. Nee, dit gaan nie. šŸ™‚

Die dames wat saam met my in die biblioteek werk, het ‘n blog begin (Negosiekis) waar almal se handwerk uitgestal word. Ek het ‘n hele paar foto’s daarop, maar het so lanklaas hier iets geplaas dat ek ‘n paar gaan herhaal. Hier is van my gunsteling handgemaakte items wat ek in 2010 gemaak het:

Advertisements
This entry was posted in Bloemfontein. Bookmark the permalink.

2 Responses to As Oktober die mooiste, mooiste maand is…

  1. adri says:

    Wow wow wow. Ek sien my trougeskenk het die lys gehaal! Als super stunning. Ek jeuk om ook ‘n lang lys projekte te doen vir 2011. Dankie vir die inspirasie! xx

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s