Monthly Archives: February 2011

Sondag

Van die 15de Januarie is dit net werk en herstel van werk (slaap, lees, mindless TV). Daar is ‘n besliste gebrek aan kreatiwiteit. Dit was ‘n lieflike naweek met sonskyn, merk in die tuin tussen skoenlappers, musiek in ‘n openbare … Continue reading

Posted in Port Elizabeth | 1 Comment

Onsdag

Op die oomblik lees ek baie Sweedse dekor blogs. Nie dat ek ooit ‘n huis spaarsamig en wit kan hou wat dekor betref nie. En dan ontwikkel ek ook nog ‘n effense lae selfbeeld as gevolg van hoe die bloggers … Continue reading

Posted in Bloemfontein | Leave a comment