Onsdag

Op die oomblik lees ek baie Sweedse dekor blogs. Nie dat ek ooit ‘n huis spaarsamig en wit kan hou wat dekor betref nie. En dan ontwikkel ek ook nog ‘n effense lae selfbeeld as gevolg van hoe die bloggers lyk

soos die dame van Uusi Kuu (ja, die serp…). Maar dit gee my toe nou meer as net dekorinspirasie. Dit wil vir my voorkom asof Onsdag dan Woensdag beteken en siende dat ek en R die res van die jaar ons huis gaan deel, en John Dory’s op ‘n Woensdagaand halfprys vir sushi en Graca aanbied (geen kommentaar oor die Graca nie, asseblief), sal dit ook ‘n ons-dag word.

Hier is ‘n lysie tres cool blogs:

http://elsass-elsass.blogspot.com/
http://dreamywhites.blogspot.com/
http://gallerimb.blogspot.com/
http://heltenkelthosmig.blogspot.com/
http://etthusivitt.blogspot.com/
http://kjerstislykke.blogspot.com/
http://vahanvinoon.blogspot.com/
http://lundagard.blogspot.com/

Advertisements
This entry was posted in Bloemfontein. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s