Sondag

Van die 15de Januarie is dit net werk en herstel van werk (slaap, lees, mindless TV). Daar is ‘n besliste gebrek aan kreatiwiteit.

Dit was ‘n lieflike naweek met sonskyn, merk in die tuin tussen skoenlappers, musiek in ‘n openbare park, merk voor die tv, slaap en lees. Niks wat jy kreatief kan noem nie.

Die boekmerk was ‘n kit van DMC wat ek vir myself by Little Angel gekoop het in die Desember vakansie. Dit is nou Ricky s’n, na sy op ‘n Facebook status van my kommentaar gelewer het.

 

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to Sondag

  1. cornelle says:

    Het mooi uitgekom.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s