Vakansie in Bloem

In die laaste week van die vakansie gaan ek vir ‘n paar dae Bloemfontein toe. Sien baie uit daarna. Het my laat dink aan vorige kuiers by Cornelle en Riaan. Weer gekyk na my foto’s van 3 jaar gelede (Julie 2008 om presies te wees):

Ons gaan beslis ‘n restaurant of twee besoek. Weet nie of hierdie een nog bestaan nie, maar in Bloemfontein is daar altyd nuwe, funky eet- en kuierplekke.

Things I love about Bloemies: Kovsie kampus (some parts more than others), Kloppers, blue-blue sky when it’s autumn, white-blue sky when it’s winter, wool shops with psycho old lady assistants…

… amazing architecture – as well as some scary structures. Same goes for what people wear in Bloem. Sitting in the Waterfront Mall you see everything from young Sotho modernism to Afrikaner poppie to Bloemfontein tannie – where else?

Bloemfontein is sinoniem met lekker kuier en baie praat.

Van water en koffie na beter dinge:

Kan nie wag nie!

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

2 Responses to Vakansie in Bloem

  1. cornelle says:

    Ek ook nie! Jy het my nou so lus vir daardie week. Meel is nie meer nie – was nog nie by die nuwe restaurant by daardie venue nie (dis glo erg pienk), maar die vrou wat Meel gehad het is nou by die Waterfront, Picnic. Net so lekker.

    Maar ons gaan verseker bietjie Vida & Arte toe – vir die wyn. En Bella Casa – vir die pizza. Verder kan ons rondloop en kyk wat is nuut. Koekela het geskuif, maar bestaan nog. Ons moet net ten minste een aand by die huis eet sodat ek my nuwe kookvernuf kan uithaal. 🙂

  2. rialette says:

    O ja! Ek wil beslis die resultate van die kookklasse beleef. Kerrie…

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s