Breiwerk

Een van my voornemens hierdie jaar is om meer te brei – en so goed te kan brei soos ek kan hekel. Dis bietjie moeiliker as wat ek gedink het. DPNS?! Regtig? Hoeveel vingers moet een mens op een slag kan gebruik? En hoekom word my tube nie ‘n tube nie?! Daar’s altyd ‘n gaping.

Sug. Ek vind dit moeilik, maar ek besef as ek soveel ander handwerke kon leer, kan ek dit ook leer. Garnstudio het ‘n nuwe winterreeks uit vir 2011/2012. Dis nog nie beskikbaar nie, maar hier is ‘n paar foto’s waarvan ek baie hou.

Gehekel, ek weet, maar dis ‘n ou Drops patroon wat ek al baie gehekel het, en baie maklik. Hier kom die brei (eerste twee lyk ook maklik).

Ek is onseker oor die laaste een. Yay or nay?

Advertisements
This entry was posted in Algemeen, Bloemfontein. Bookmark the permalink.

One Response to Breiwerk

  1. rialette says:

    Oe I laaik. Daai 1ste 2 breipatrone: daar is 2 soortgelyk in Sarie Kreatief wat Ma gekoop het, baie eenvoudig en maklik. Daar’s nog ekstra gratis breipatrone op hul website: http://www.sarie.com/woon/maak-dit-self/sarie-kreatief-12-ekstra-breipatrone – very nice. Ma gaan nou vir my trui brei (na sy joune vasgewerk het!) en dis 1 van die patrone in die Kreatief šŸ™‚

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s