Nog foto’s van my vakansie

Nog 2 goed wat Bloemfontein briljant maak:

Die boeremark waar jy die mooiste blomme kan koop – en ander goodies!

Klara en Maggie woon in Bloemfontein!

Die res van die foto’s is by ‘n plek naby Woodland Hills geneem – help Cornelle, ek kan nie die naam onthou nie?!

Kyk die kandelaar van naby:

Wat ek die meeste van die foto hierbo hou, is die skaduwee van die aalwyn.

Kom ons eindig met ietsie uit die Oos-Kaap wat op die Bloemfontein stoep staan:

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to Nog foto’s van my vakansie

  1. cornelle says:

    Emoya – dis waar hulle nou die shanty town het waar jy kan oornag vir die shanty-town-feeling – met ondervloerse verhitting! Baie funny.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s