Sunday evening blues

Aaarrggh… was such a nice long weekend! Don’t feel like going to school tomorrow. 😦 Did have some fun including starting to catch up on my reading:

Het Marita van der Vyver se nuutste boek uiteindelik gelees. Een van die min Afrikaanse skrywers wat ek lees en geniet…

En een van die shows wat ons by die Vryfees gaan kyk in die vakansie (!!!!) is op die boek gebaseer. Sien uit daarna om te sien hoe dit verwerk is vir die verhoog.

En nou besig met ‘n gunsteling reeks:

Hoera vir die skoolvakansie wanneer ek BAIE gaan lees!

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to Sunday evening blues

  1. cornelle says:

    Ek sien ook uit na Koue Kos se verwerking. Elsabe Zietsman speel die hoofrol – dink dis dalk ‘n een-vrou stuk, maar is seker sy sal voldoen aan my verwagtings.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s