Kuiergaste

Marieta, Lisa en Wihan het laasweek ‘n draai in PE gemaak. Dit was baie koud, so ons het nie eintlik buite gespeel nie… onder kombersies gesit en “mova” gekyk.

Top model Lisa @ photo shoot with world famous photographer Wihan.

Come closer for your close up!

Beleef die skervaardigheid! As iemand wat ‘n D- in graad 1 vir knip en plak gekry het, was ek baie beindruk! Hy knip prentjies van Landrovers en resieskarre uit Die Burger se motorbylaag.

So lyk absolute konsentrasie!

Ouma het kuiertjie ook geniet πŸ™‚

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

One Response to Kuiergaste

  1. Baie dankie vir die foto’s, dis regtig spesiaal. Mis die Baai klaar, sal maar moet uitkyk vir die volgende “surf” in J-Bay πŸ˜‰ groete en lekker dag!

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s