Koffie en kos by Koekela

Foto’s van middagete by Koekela met Cornelle, Riaan en Wilmarie:

Idee vir al daai plastiekbakkies – ahem…

Beautiful plek met lekker kos en cool atmosfeer. Mal oor die stoep!

Boeke gelees in Julie: Kindle – Room van Emma Donnoghue. The Visitor van Lee Child. Ander – Ratcatcher van James McGee. Dead and Gone & Dead in the Family & A fool and his honey van Charlaine Harris.

Advertisements
This entry was posted in Port Elizabeth. Bookmark the permalink.

2 Responses to Koffie en kos by Koekela

  1. cornelle says:

    Dankie vir die boeke – het self weer deur die 7 000 beste boeke begin kyk. Is op die oomblik besig met Sadness of Lemon Cake en The consolations of philosophy van Alain de Botton gelyktydig. O, en die derde Stieg Larsson – hang net af watter device naby is, boek of Kindle!

    Mooi foto’s.

  2. cornelle says:

    Terloops, R het genoem dat hy in 2012 nie een plastiekbak in ons huis wil sien nie…

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s