Groen September

Hier is ‘n paar gunstelinge uit die September uitgawe van Tuis.

20110904-085347.jpg

20110904-085354.jpg

20110904-085422.jpg
Stille krag, ja, tussen sterk elemente.

20110904-085510.jpg
Het selfde teepot in turkois, maar dit het ‘n kraak in. Ek wou dit nog altyd gebruik as ‘n blompot en nou is ek gedetermineerd. Sal maar ‘n oplossing vir die kraak moet kry. Enige idees?

20110904-085650.jpg
Dit raak nou meer pienk as groen! Ek wil ook ons kabinet oordoen soos hier, dalk net in wit.

20110904-085756.jpg

20110904-085837.jpg

20110904-085824.jpg
Eendag as ek groot is gaan ek rolle lap he.

20110904-090018.jpg

20110904-090039.jpg

20110904-090054.jpg
Natuurlik sal wyn altyd ‘n verskyning maak. Onthou die stille krag…

Advertisements
This entry was posted in Bloemfontein. Bookmark the permalink.

One Response to Groen September

  1. rialette says:

    Oe mooi prentjies! Tuis het altyd sulke goeie idees. Hou meeste van die eerste bladsye in elke uitgawe wat net visueel idees gee.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s